top of page
Search

Lewende Hawe Skale: Econoweigh Vs. P3000 Weegbalke

  • Quartus Nortje
  • Jun 26
  • 1 min read

Updated: 18 hours ago

Terwyl die Econoweigh en P3000 weegbalke beide top gehalte lewende hawe skale is en baie dieselfde is, is daar tog 'n paar verskille. Beide is top gehalte weegbalke waarmee ons kliënte reeds vir jare baie tevrede is.


Econoweigh Weegbalke

Econoweigh Scale and indicator

Die verskille is as volg:


| Die Econoweigh se kapasiteit is 2000kg teenoor die P3000 se 3000kg

| Die Econoweigh kom met 'n LED instrument, terwyl die P3000 met 'n LCD instrument werk

| Die Econoweigh het 'n verf afwerking waar die P3000 'n geëlektroplateerde afwerking het

| Die Econoweigh het ronde “swivel bearing” voetstukke met 'n rubber omhulsel terwyl die P3000 10mm plat staal voetstukke het wat hoër kapasiteite kan hanteer


P3000 Weegbalke


P3000 Weighbars with indicator

Vir meer inligting oor die bogenoemde lewende hawe skale sien gerus die relevante skakels hier onder.


Vir meer inligting oor die Econoweigh weegbalke kliek gerus hier: https://www.beesskaal.com/econo-weigh-1000


Vir meer inligting oor die P3000 weegbalke kliek gerus hier: https://www.beesskaal.com/beesskaal-p600-p1000

 
 
 

Comments


bottom of page