
Welkom
Beesskaal.com is sedert 2005 reeds 'n leier in die vervaardiging van hoë kwaliteit vee weeg toerusting. Ons verskeidenheid vee skale word vervaardig met net die beste kwaliteit staal, vragselle en instrumente. Hetsy dit 'n bees, skaap, vark of bok is wat u wil weeg, is u op die regte plek.
Beesskaal.com has been a leader in the manufacture of high quality livestock weighing equipment since 2005. Our variety of livestock scales are manufactured with only the best quality steel, loadcells and indicators. Whether it is cattle, sheep, pigs or goats you would like to weigh you are at the right place.

P3000 weegbalke met weegplatform vir beeste.

P3000 weegbalke met instrument en herlaaibare battery

Beesskaal by 'n voerkraal

P3000 weegbalke met weegplatform vir beeste.


